Rentevrye lenings of lae rente lenings aan trusts – Hersiene Wysigings Wetsontwerp op Belastingwette (23 September 2016)
January 9, 2017
Show all

Personeelskuiwe:

Elmari Odendal verhuis vroeg Januarie 2017 van Moorreesburg na Worcester en sal gevolglik nie meer by die Moorreesburg kantoor werksaam wees nie.  Sy gaan egter nog deeltyds by die Ceres kantoor werk.

Estelle Mostert sal vanaf Januarie 2017 die bestuurspligte van die Moorreesburg kantoor oorneem.

Christie Viola en Elizabeth James skuif vanaf Januarie 2017, onderskeidelik van die Malmesbury en Moorreesburg kantore na die Ceres kantoor om gedeeltelik die bestuurspligte oor te neem.

Mitchell Jacobs skuif begin Februarie 2017 na die Ceres kantoor vanaf die Moorreesburg kantoor.

Personeel wat FODB verlaat:

Celeste Reitz wat in beheer was van die rekeningkundige afdeling by die Ceres kantoor het besluit om na 6 jaar se diens ‘n nuwe uitdaging te aanvaar.

Jozette Welgemoed en Christine du Toit se klerkskappe word afgeteken en Annerie Strydom verhuis na George.

Tanya Swanepoel verlaat ons Moorreesburg kantoor na 4 jaar.


Ons wens al die personeel sterkte toe met hulle nuwe loopbane.


Ander nuus:

Baie geluk ook aan Jene Kapp, wat onlangs verloof geraak het aan Brandon Lee Jones!
personeel

Comments are closed.