Loopbane
 

Loopbane


FODB Ing is geregistreer as opleidingskantoor by SAIGR. Ons bied klerkskap kontrakte aan vir matrieks, voorgraadse- en nagraadse studente.

Stuur asb u CV, asook matriekuitslae en nuutste akademiese resultate aan indien u sou belangstel om aansoek te doen om u klerkskap te voltooi of vir vakansiewerk.


    Ons poog om die werkgewer van keuse te wees, deur die volgende:

    • Klerke ontvang deurlopende interne en eksterne opleiding om die nodige tegniese- en lewensvaardighede te ontwikkel
    • Praktiese werksondervinding word opgedoen in oudit-, oorsig-, rekeningkundige- en belastingdienste oor ‘n breë spektrum van industrië
    • Ons bied finansiële steun vir studies in die vorm van rentevrye lenings en gee ook ruim studieverlof