Dit is ons missie om pro-aktiewe kwaliteit dienste te lewer, met toegewyde personeel en deurlopende betrokkenheid van vennote en bestuur, ten einde die sukses van kliënte te maksimeer.
FODB Ing is geregistreer as opleidingskantoor by SAIGR. Ons bied klerkskap kontrakte aan vir matrieks, voorgraadse- en nagraadse studente. Ons poog om die werkgewer van keuse te wees.
Lees ons nuutste nuusbrief hier! FODB Ing. bespreek relevante kwessies, en bring ook aan ons lesers interne personeel nuusbrokkies. U kan ook die vorige nuusbriewe hier lees.